MINISTRY OF DIVINE SPIRITUAL HEALING

Bloom by Grace is 'n Koningskryk bediening en aanlyn winkel, wat geskep is met een doel - om jou waarde, identiteit, genesing en doel te identifiseer. Alles in 'n Geesvervulde omgewing.

Elke produk word gebore uit gebed en baie spesifiek en noukeurig met geestelike toewyding bymekaar gebring. Alle dele van hierdie besigheid word gedoen deur leiding van die Heilige Gees.

Ons bou ons besigheid op:
But continue to grow and increase in God’s grace and intimacy with our Lord and Savior, Jesus Christ. May He receive all the glory both now and until the day eternity begins. Amen!
2 Peter 3:18

Hallo, ek is Carla Marais.

Bloom by Grace is gebore uit ’n diep passie vir Jesus, genesing en die bediening van God se liefde aan ander. Die Here het hierdie bediening op my hart gelê om vroue en families te bemoedig, te herstel en te herinner aan hul waarde, identiteit en doel in Sy Koninkryk.

Ek glo dat ware genesing begin in God se teenwoordigheid - waar liggaam, siel en gees deur Sy Gees aangeraak word. Daarom word elke produk wat ek maak met gebed, liefde en geestelike onderskeiding voorberei.

Dit is my hart om iets van die Vader se sagtheid en vrede in elke persoon se lewe in te dra.
Vir my gaan hierdie bediening nie net oor natuurlike produkte nie, maar oor ontmoeting - om Jesus in die alledaagse te vind, om Sy vrede te ervaar en om weer te blom deur Sy genade.

Mag elke deel van Bloom by Grace jou herinner dat jy geliefd, geroep en diep gekoester is deur die Vader.

Our Collections

RAPHA - HEALING OLIVE PRODUCTS

Hierdie produkte reeks word gemaak van suiwer natuurlike Olyf, Granaat en Baobab Olies as basis.
Inspired by ancient Biblical oils of Scriptural reference to support healing and restoration of body and spirit. Use all products with prayer and expectancy.

Dit sluit produkte in soos Salwings olie, Badseep, Badskrop, Lyfolie, Badsout, Lipbalsem, Sojawas Kerse en lyf botter.

“And the leaves of the tree were for the healing of the nations.”
– Revelation 22:2

Getuienisse

Bloom by Grace se produkte sit onmiddelik ‘n glimlag op elkeen se gesig wat dit ontvang! Dis wonderlik vir self gebruik en ‘n blessing geskenk vir enigeen.

Carla se gehoorsaamheid en reg hoor by die Here is sigbaar in elke produk!

H van Wyk

Ek het vir die laaste 30 jaar gesukkel met ‘n droë kopvel.

Nadat ek die eerste keer my hare gewas het met Bloom by Grace se Olyf sepie - Turmeric Rose Geranium was my kopvel 100% genees! Prys die Here!

H van Wyk

Gallery

A few snapshots of recent products, happy clients, and what I love creating.

Rom 15:13

Now may God, the fountain of hope, fill you to overflowing with uncontainable joy and perfect peace as you trust in him. And may the power of the Holy Spirit continually surround your life with his super-abundance until you radiate with hope!

Kontak Ons

It is through him that we live and function and have our identity; just as your own poets have said, ‘Our lineage comes from him.’
- Acts 17:28

Plaas ‘n Bestelling of Bespreek ‘n Sessie
Every item is filled with hope, prayed over, and created to bless you.

Location: Merweville
Email: grow@bloombygrace.co.za
Phone / WhatsApp: 060 963 4812
Business Hours: Mon–Sat, 8am–6pm