Biblical Products & Identity Teachings

Bloom by Grace is ‘n unieke bediening en winkel vanuit Merweville, geskep om jou te herinner aan jou identiteit in Christus.

Elke item word met liefde handgemaak, gebid oor en gevul met die Heilige Gees se teenwoordigheid, om genesing, vrede en herinnering aan God se liefde in jou huis te bring.

“May the God of hope fill you with all joy and peace as you trust in Him.” – Romans 15:13

Hi, ek is Carla Marais.

Bloom by Grace is gebore uit ‘n passie om ander te bedien met God se genesing en waarheid. Vir die afgelope 5 jaar bied ek met liefde handgemaakte produkte en sessies wat ‘n hemelse geur van Sy liefde in jou lewe bring.

Al ons produkte word gebid oor en met sorg saamgestel – gebruik dit met jou eie gebede en geloof.

✦ Bybelverse wat ons inspireer ✦

“Beloved, I pray that you may prosper in all things and be in health, just as your soul prospers.” – 3 John 1:2

“Hy gee krag aan die wat moeg is en vermenigvuldig sterkte aan die wat geen krag het nie.” – Jesaja 40:29

Our Collections

Rapha Reeks

Biblical essential oils, olyf seep, badsoute, badtee, badbomme, sojawas kerse, lipbalsem.

Inspired by ancient Scriptural ingredients to support healing and restoration of body and spirit. Use with prayer and expectancy.

“And the leaves of the tree were for the healing of the nations.”
– Revelation 22:2

Ahuvah Reeks

Hout oorbelle, yskas magnete, sleutelhouers, gehekelde waslappies en kombersies.

Handmade reminders that you are loved and unique – perfect as special gifts or keepsakes.

“Jy is kosbaar in My oë, hoog geag en Ek het jou lief.” – Jesaja 43:4

Ruach Sessies

Bybelse sessies om jou te help ontdek wie jy is in Christus.

Spirit-filled teachings to equip you in your identity, purpose, and intimacy with the Holy Spirit.

“For in Him we live and move and have our being.” – Acts 17:28

Getuienisse

Bloom by Grace se produkte sit onmiddelik ‘n glimlag op elkeen se gesig wat dit ontvang! Dis wonderlik vir self gebruik en ‘n blessing geskenk vir enigeen.

Carla se gehoorsaamheid en reg hoor by die Here is sigbaar in elke produk!

H van Wyk

Ek het vir die laaste 30 jaar gesukkel met ‘n droë kopvel.

Nadat ek die eerste keer my hare gewas het met Bloom by Grace se Olyf sepie – Turmeric Rose Geranium was my kopvel 100% genees! Prys die Here!

H van Wyk

Gallery

A few snapshots of recent products, happy clients, and what I love creating.

Kontak Ons

Plaas ‘n Bestelling of Bespreek ‘n Sessie Every item is filled with hope, prayed over, and created to bless you.

Location: Merweville
Email: grow@bloombygrace.co.za
Phone / WhatsApp: 060 963 4812
Business Hours: Mon–Sat, 8am–6pm